Jim Nabors

Jim Nabors
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Thurston Nabors
Geboorte (1930-06-12)12 Junie 1930
Sterfte 30 November 2017 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1954–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Nabors (12 Junie 1930 – 30 November 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Little Whorehouse in Texas (1982) en Stroker Ace (1983), en in die televisiereekse The Andy Griffith Show (1960) en Gomer Pyle: USMC (1964).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search